Hentie se sous Burger

R40.00

Markietie beteken een ding! BURGERS. Kry jou 120 g pattie met vars tamatie, blaarslaai en kaas saam met Hentie se geheime sous resep!

344 in stock

Category:

Description

Markietie beteken een ding! BURGERS. Kry jou 120 g pattie met vars tamatie, blaarslaai en kaas saam met Hentie se geheime sous resep!

Gee jou vyf sintuie oor aan hierdie heerlike hamburgers, met ken-druppende lekkerte, is hierdie ’n bederf vir die hele familie.