Eiers (30’s Gemengde Grootte)

R55.00

Hier is nou genoeg eiers vir ’n eierdans, die moontlikhede is eindeloos, roer dit, bak dit, kook dit; van meester tot groentjie in die kombuis, jy kan nie verkeerd gaan met die kraakvars eiers nie.

Vars eiers. Kom in gemengde groottes voor. Ons sit dertig in ‘n houer.

Out of stock

Category:

Description