NATANIËL IN KONSERT

R290.00

NATANIËL IN CONCERT

’n Intieme konsert word op  Saterdag 20 November 2021 om 18:30 vir 19:00 aangebied in die Toringkerk, Paarl.  

Nataniël deel die verhoog met pianis Charl du Plessis.

Kostuums is deur Floris Louw.

Beperkte sitplekke beskikbaar!

222 in stock

Description

NATANIËL IN CONCERT

 Ná ’n lang afsondering en geen reise vir meer as ’n jaar nie, keer Nataniël tans terug na die verhoog met ’n landwye reeks Saterdagkonserte in talle van sy geliefde kerke.

’n Intieme konsert word op Saterdag 20 November 2021 om 18:30 vir 19:00 aangebied in die Toringkerk, Paarl.  

Hierdie vertoning bestaan uit musiek, oud en nuut, oorspronklik en immergroen, jazz, blues, soul, pop en eksentriek, altyd verrassend. En natuurlik Nataniël se nuutste kenmerkende stories.

Nataniël deel die verhoog met pianis Charl du Plessis.

Kostuums is deur Floris Louw.

Beperkte sitplekke beskikbaar!

Boeke, CD’s en ander produkte te koop!

Geen kinders onder 15.

Alle veiligheidsprotokol word gevolg.

Maskers verpligtend.

 

Enige verdere navrae by 021 872 6730 of EPOS ONS